16 dae gelede
Cops soek vermiste seun
Wesley ScoombieFOTO VERSKAF  ~ 

DIE polisie in die Wes-Kaap vra die publiek om dringend te help met die opsporing van ’n vermiste seun van Ashton.

As jy weet waar die 11-jarige Wesley Scoombie hom bevind, kontak asseblief Crime Stop by 08600 10111.

Wesley is laas op 26 Oktober in die teenwoordigheid van drie mans in Ashton gesien nadat hy sy huis verlaat het.

Die dowwe foto hiernaas is ongelukkig al wat beskikbaar is van die seun.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters