13 dae gelede
Aanslag op vroue en kinders het geen einde
am i next
Betogers teen geweld teen vroue.  ~ Jonathan Lestrade

DIE aanslag op vroue en kinders kom oor die jare reeds aan.

Die laaste maande het die moordsyfer van vroue en kinders in Suid-Afrika weer sterk toegeneem. Soveel so dat mense hulle ontevredenheid in betogings strate toe gevat het.

Van die moorde op vroue en kinders wat nie net die Oos-Kaap nie, maar die hele land die laaste paar jaar geruk het, is:

  • Eustacia “Stacey” Cornelius (18) van Algoapark in die Baai – 2010;
  • Ielmitdien Julies (15) van Rose­dale, Uitenhage – 2011;
  • Micaylen Hendricks (14) van Tambo, Uitenhage – 2016;
  • Aaliyah “Angel” Tee (12) van Bethelsdorp in die Baai – 2016;
  • Lekita Moore (18) van Valhalla Park in die Kaap – 2016;
  • Caydene Ruiters (1) van Barcelona in die Baai – 2015;
  • Courtney Pieters (3) van Elsiesrivier in die Kaap – 2017;
  • Iyapha Yamile (4) van Khaye­litsha in die Kaap – 2017;
  • Natalie Baartman (5) van Syferfontein (naby George) – 2017;
  • Stacha Arendse (11) van Mitchells Plain in die Kaap – 2017
  • Rene Tracy Roman (13) van Lavender Hill in die Kaap – 2017
  • Franziska Blöchliger (15) van Kalkbaai in die Kaap – 2016
  • Sinoxolo Mafevuka (19) van Khayelitsha in die Kaap – 2016
  • Karabo Mokoena (22) van Johannesburg – 2017
  • Candice Alberts (32) van Slangrivier naby Heidelberg – 2017
  • Sisanda Fani (30) van Fairview in die Baai – 2019. 
Caydene Ruiters
Aaliyah ‘Angel’ Tee
Eustacia Cornelius
Ielmitdien Julies
Micaylen Hendricks
geneog is genoeg
#GenoegIsGenoeg
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters