13 dae gelede
Poedel order porno movie
doggy style? Marino die porn fan. Foto: DAILY STAR  ~ 

’N OMIE in Amerika weier om te betaal vir porn – want hy sê sy hond het dit georder.

Thomas Barnes, wat op grants leef, moet $70 (sowat R1 270) hoes nadat sy poedel op die remote getrap het.

Barnes het die naakte feite dadelik onder die service provider se aandag gebring, maar dié’t hom steeds gebill. Hy’t nie betaal nie, maar toe word sy TV-diens afgesny. – Daily Star

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters