15 dae gelede
Lig van lewe op lyf geink
tatieFoto: caters news agency  ~ 

AMANDA Liberty het ’n tatoe gekry van die kandelaar met wie sy in ’n oop lesbiese verhouding is.

Sy’t die chandelier, Lumiere (91), vir £400 (meer as R7 000) op eBay gekoop, maar het nog 25 ander kandelare. Sy cuddle saans met ene Jewel.

Amanda is ’n objectum sexual, wat beteken sy raak verlief op goed. Haar eerste liefde was ’n tromstel en toe die Statue of Liberty (kyk haar van).

Al is Amanda en Lumiere verloof, sloer die troureëlings nog. – metro.co.uk

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters