Verlede jaar
Oesterfees gaan voort
reg: Die fees is aan. Foto:oysterfestival.co.za  ~ 

TERWYL gemeenskappe in die Suid-Kaap lig loop ná die onlangse brande en nóg waarskuwings weens die droë weer, het Knysna se Oesterfees dié naweek begin, soos beplan.

Die organisasie Working on Fire sê die brande wat weer Donderdagmiddag in die Suid-Kaap uitgebreek het, is onder beheer gebring.

Hy het bygevoeg die onlangse brande was in Knysna, Plettenbergbaai, Keurfontein, Wildernis en Blanco.

Candice Cornelissen, bemarkingskoördineerder van die Oesterfees, sê dié brande het die Oesterfees nie geraak nie en als gaan normaalweg voort. – Traveller24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters