2 maande gelede
Taxi’s ‘ontvoer’ rylopers
Eish! Taxidrywers val nou glo pendelaars aan. Foto ter illustrasie: WIKIPEDIA  ~ 

PENDELAARS na en van Oos-Londen sê taxidrywers val hulle aan en wil hulle dwing om taxi’s te gebruik, berig GroundUp.

Een van hulle, Nomahlubi Mapekula van Mthatha, sê sy’t Maandag op die N2 huis toe ge-hitchhike.

“Skielik het ’n silwer Avanza by my opgetrek. Twee mans wat uit die Avanza gekom het, demand toe ek moet die taxi vat na Mthatha by die taxi rank in Caxtonstraat.

“Ek het probeer resist, maar hulle het my twee sakke weggevat en my aan die hande getrek. Ek het bly resist en gevolglik kon ek eindelik nie by die huis uitkom nie.”

Sy sê sy het nie die voorval by die cops aangemeld nie.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters