BAAISE vulstasies moet ’n oog oophou vir ’n petroldief, berig Herald Live.
Verlede maand is twee klagte in Humewood gelê.
In die eerste voorval het iemand in ’n goue Volkswagen Jetta R50,33 se petrol by Engen in Govan Mbeki Avenue ingegooi.
Daarna het die bestuurder R250 se petrol by die Caltex in Sentraal gevra.
Die nommerplate JJP 793EC en JJP 795EC is fake.
Mense met inligting kan die cops, Stop Misdaad of konst. Marsha Green spesifiek bel by 083 453 5831.