DIE Oos-Kaapse gesondheidsdepartement moes sy getal staatsambulanse byna halveer.
Staatsambulanse is al vir jare skaars in dié provinsie. Hy het 447 ambulanse, net meer as die helfte van wat nasionale standaarde vereis.
Vandag is minder as 250 daarvan werklik op die pad. Só erken die provinsie in sy jongste jaarverslag.
Luidens dié dokument kom die cuts weens roetine-onderhoud en ’n tekort aan mediese noodwerkers. - Bhekisisa.org