2 maande gelede
OKOD laat skoolvarke vrek
OESTYD: Leerders werk by die landbouskool in beter tye.Foto: facebook  ~ 

“DIE skool is op die randjie van collapse en as dit ’n maand aanhou, sal ons moet sluit,” vertel Lwando Rwayi, hoof van die Arthur Mfebe-landbouskool in die Oos-Kaap aan GroundUp.

Die skool by Cofimvaba het 1 058 leerders van gr. 10 tot 12. Hulle volg ’n kurrikulum met drie verpligte landbouvakke.

Die skoolplaas se 20 varke verhonger, die oeste misluk en die infrastruktuur stort in duie. Die skool pleit al vier maande om varkvoer te kry.

  • vir die geldelike verknorsing oor hy sloer om die skool se toegewese begrotingsbedrag van R1,5 miljoen uit te betaal. As art. 21-skool moes die OKOD die geld aan die begin van die boekjaar betaal het.
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters