14 dae gelede
Kind kom nie terug van salon
DIE polisie in die Baai se FCS-eenheid vra die publiek om te help met die opsporing van ’n vermiste tiener in Booysenpark in die Baaise Northerns.Volgens polisie-inligting het Maria Goliath (17) haar pleegouers se huis in Chatty 12, Booysenpark op 31 Desember 2018 verlaat.Toe sy die huis omstreeks 12:00 verlaat het, het sy haar pleegma gesê sy gaan na ’n haarsalon in die omgewing. Sy het nooit teruggekeer huis toe nie.Ten tyde van haar verdwyning was sy geklee in ’n groen T-shirt, grys tights en ’n paar wit Nike sandals. Enigeen met inligting oor waar Maria haar bevind, moet speursers. Luzuko Pehlo by die FCS-eenheid bel by 082 565 0155.MARIA GOLIATH foto verskaf  ~ 

DIE polisie se FCS-eenheid in die Baai vra die publiek moet ’n vermiste tiener van Booysenpark in die Baaise Northerns help opspoor.

  • Volgens die polisie se inligting het die 17-jarige Maria Goliath haar pleeg­ouers se huis in Chatty 12 op 31 Desember verlaat.

Toe sy omstreeks 12:00 by die huis weg is, het sy vir haar pleegma gesê sy gaan na ’n haarsalon in die omgewing.

Maria het nooit teruggekeer huis toe nie.

Ten tyde van haar verdwyning het sy ’n groen T-shirt, grys tights en ’n paar wit Nike sandals aangehad.

  • Almal met inligting oor waar Maria haar bevind, word gevra om speursers. Luzuko Pehlo van die FCS-eenheid asseblief by 082 565 0155 te bel.
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters