Verlede jaar
Hoë kap es oor scooters
Foto: twitter  ~ 

DIE Oos-Kaapse gesondheidsdepartement het nie fouteer toe hy R10 miljoen opgedok het vir 100 scooters nie, sê die superintendent-generaal, dr. Thobile Mbengashe.

Volgens hom sou dit nooit as ambulanse gebruik word nie, al is dit wat die LUR Sindiswa Gomba op 12 Junie gesê het.

Die doel van die “uiters innoverende” projek is om gesondheidswerkers makliker te kry by pasiënte wat in moeilik begaanbare areas woon, sê Mbengashe. News24 berig die tenderproses word ondersoek.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters