13 dae gelede
Cyril troos in Oos-Londen
pres. cyril RamaphosaFoto: TWITTER  ~ 

PRES. Cyril Ramaphosa het die families van Uyinene Mrwetyana, Leighandre “Baby Lee” Jegels en Angelique Clark-Abrahams Vrydag in Oos-Londen besoek.

Mrwetyana, ’n student, is laas week in ’n Kaapse poskantoor verkrag en vermoor.

Jegels se vervreemde cop boyfriend het haar doodgeskiet. Abrahams is ook aangeval deur ’n man wat sy geken het, berig DispatchLive.

Ramaphosa, vergesel van ander hoë ANC-politici, het by Mrwetyana se huis gesê: “Die dood van julle jong dogter en ander vroue in die land laat ons só hard na gendergeweld kyk dat dit ’n waterskeiding vorm”. – News24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters