4 maande gelede
Vinger wys na EFF
GEREED: Die EFF-leier, Julius Malema, gaan weer vir bedrog aangekla word.Foto: deon ferreira  ~ 

’N GEWESE EFF-hoë beskuldig die partyleier, Julius Malema, en sy adjunk, Floyd Shivambu, van finansiële wanbestuur en die aanvaarding van donasies van die geplunderde VBS-bank.

In ’n Facebook post sê Thembinkosi Rawula dat Malema en Shivambu abusive is en ’n diktatorskap bestuur. Rawula, wat intussen bedank het, was die party se nasionale dissiplinêre voorsitter.

Hy’t aan News24 gesê die afgelope vier jaar het hy geen terugvoer oor die EFF se finansies gekry nie. “Ons het kantore, maar weet nie hoeveel ons daarvoor betaal nie. Jy sal geen EFF-boeke kry nie.”

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters