10 maande gelede
Ou ‘was Magnus se vrou’
PEDO? Mnr. X wys vinger na Magnus Malan (1930-2011). Foto: news24  ~ 

’N SLAGOFFER van ’n beweerde pedofielnetwerk van apartheidsministers en sakelui in die 1980’s het aan Netwerk24 vertel Magnus Malan, tóé minister van verdediging, en nog ’n “oom” het hom ontvoer, gerape en gedwing om seksdade te perform.

Mnr. X sê hy het die volgende dag besef hy is gerape. Malan het hom glo verder gemolesteer. Mnr. X sê hy’s heelnag lank Malan se “vrou” gemaak.

Netwerk24 sê dis onmoontlik om die bewering te verifieer, maar hy glo die interview is in die openbare belang ná die bewerings teen Malan.

Meer Stories

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters