16 dae gelede
Nigeriese prez op besoek
BUHARI EN RAMAPHOSAFoto: TWITTER  ~ 

NÁ LAAS maand se vlaag openbare geweld gemik teen buitelanders het pres. Cyril Ramaphosa en Nigerië se pres. Muhammadu Buhari dié week ontmoet om betrekkinge tussen dié twee lande te bespreek.

Ramaphosa het gepraat by die Uniegebou in Pretoria, waar hy Buhari ontvang het.

Ramaphosa het Buhari verskoning gevra vir dié geweld en bygevoeg. “Ons wil u daarvan verseker dat Suid-Afrika verbind is tot die ideale van Afrika-eenheid, solidariteit en respek vir menseregte.” – News24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters