3 maande gelede
Jy dié geweet oor loopneus?
wees wys: Sekere feite oor griep en verkoue is nie algemeen bekend nie.Foto: romania-insider.com  ~ 

NOUDAT die seisoene wissel, word griep en verkoue weer faktore.

En daar is ’n hele paar interessante feite wat nie algemeen bekend oor griep is nie.

’n Mens kan byvoorbeeld griep hê sonder dat jy weet jy is siek. Jy kan ander dus aansteek voordat jy die simptome getoon het.

So, was jou hande maar deeglik en bedek jou mond wanneer jy hoes of nies.

Ook, vitamien C is nie noodwendig beskerming teen griep nie. Dit dra wel by tot jou liggaam se stryd daarteen.

En nóg ’n weird ding is dat ’n mens jou brak met griep kan aansteek, maar gelukkig werk dit nie andersom nie. – health24.com

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters