17 dae gelede
Bank squeeze Zuma nou
TYD VIR BETAAL: Oudpres. Jacob Zuma skuld R7,3 miljoen op Nkandla. Foto: NETWERK24  ~ 

OUDPRES. Jacob Zuma wil in die hof baklei teen VBS Mutual Bank, wat hom sue om sy skuld van R7,3 miljoen vir sy Nkandla-tuiste te betaal – of die risiko te loop om dit te verloor, berig Business Day.

Luidens hofdokumente wat Anoosh Rooplal, VBS se likwidateur, ingedien het, het Zuma agter geraak op die vet huislening van R7,8 miljoen wat hy in 2016 gekry het.

Hy het in Augustus 2018 die eerste keer met R109 568 agterstallig geraak. Die likwidateur wil hê die hof moet Zuma dwing om te hoes of hy kan Nkandla verloor. News24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters