Verlede maand
ATM vír dié straf
Vuyolwethu Zungulaj, president van ATM. .  ~ Sthembiso Lebuso

DIE nuwe party die African Transfor­m­ation Movement (ATM) belowe om die doodstraf weer in te stel as hy aan die bewind sou kom.

Vuyolwethu Zungula, ATM-leier, sê Suid-Afrikaners het gemarch, berade gehou en vergader oor die hoë vlakke van geweld, maar net streng wetgewing sal dié geweldsdade in toom kan hou.

Zungula meen net ’n soort doodstraf wat “gereg-gebaseer” is, sal Suid-Afrika se uitdaging met geweld – veral teen dié wat dit onophoudelik teen vroue en kinders pleeg – die hoof kan bied. – News24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters