14 dae gelede
ANC mik na Durbs
anc
File Photo  ~ 

DIE ANC sal meer as 1 300 busse gebruik om tienduisende lede Dinsdag na Durban te karwei vir die bekendstelling van sy verkiesingsmanifes.

Fikile Mbalula, ANC-verkiesingshoof, sê die party is reg om sy “People’s Manifesto” te launch. “Ons sien uit na ’n skitterende event. Veral mense van KZN sal dit bywoon, maar ander van alle provinsies sal ook op Durban toesak.

“Ons is reg vir die manifes en het baie konsultasie daaroor gedoen.”

Mbalula sê die ANC sal by dié event in alle erns verantwoording doen oor homself. – News24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters