2 maande gelede
Zsa Zsa is ‘die lelikste hond’
Zsa ZsaFoto: afp  ~ 

DIE Engelse bulldog Zsa Zsa is onlangs in Petaluma naby San Francisco, Amerika, as die “lelikste hond ter wêreld” aangewys.

Zsa Zsa, wat van Minnesota afkomstig is, kan haar lang tong, misvormde onderkaak en kwaai kyk vir dié titel bedank.

Die negejarige ondier het daarmee saam $1 500 (sowat R20 000) verdien. UPI

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters