9 dae gelede
Vrou sit haar ‘tee’ met dildo
TEEKAMERFoto: EAST ANGLIA NEWS  ~ 

’N VETE het tussen die eienaars van twee teekamers in die dorpie Salhouse, Engeland, uitgebreek nadat ’n pers sex toy in ’n kar voor die een besigheid gelos is.

Kerry Radley voer ’n turf war met Judith en Martin Nudd nadat die egpaar die Prima Rosa-teekamer in 2015 oopgemaak het, net 20 m van haar besigheid, Radley’s. – metro.co.uk

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters