14 dae gelede
Voorspellings vir nuwe jaar
NOSTRADAMUSFoto: WIKIMEDIA  ~ 

MICHEL de Nostredame (1503–1566), oftewel Nostradamus, is seker die wêreld se bekendste heldersiende.

Craig Hamilton-Park­er, ’n Britse psychic, glo Nostradamus het ’n moeilike 2019 voorspel – veral vir pres. Donald Trump, berig express.co.uk.

Hy sê Nostradamus waarsku daar sal ’n sluipmoordaanval op Trump wees, oorlog in die Midde-Ooste en ’n deal tussen Trump en sy Russiese eweknie, pres. Wladimir Poetin.

“Ek voel Trump sal ’n tweede ampstermyn hê, maar Nostradamus voorspel ’n aanval op sy lewe in die tweede termyn.”

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters