Verlede maand
Spoggery toe nie goeie idee
Die foto wat die tonge laat klap het.  ~ Facebook

’N OPGEWONDE vrou het foto’s van haar verloofring aanlyn gedeel om te spog nadat haar ou haar die jawoord gevra het.

Dit was nie lank nie, toe post iemand dit op die Facebook-blad “You Said Yes But Your Finger Said No”, waar dit talle hartelose aanmerkings uitgelok het.

Sien, haar ring sit baie styf en baie mense het opgemerk haar naels is lelik en onversorg.

Een loerder merk op: “Sy moet die ring laat resize as sy kan. Ek kry haar vingers jammer. Maar die naels maak my angstig.”

’n Ander sê: “OMG, maak skoon jou naels. So baie kieme. Ek wil kots.” Mirror

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters