Verlede maand
Selfies ‘lyk’ mos na kuns
Foto: stefdies.com  ~ 

WANNEER “normale” mense bekende plekke besoek, pluk hulle deesdae hulle selfone uit en neem selfies as herinnering dat hulle op daai plek was.

Die kunstenaar Stephanie “Stef” Leigh Rose doen iets anders: Sy vat “anti-selfies” van haarself waar sy kastig doodgaan. Sy skryf die projek STEFDIES is ’n foto-vertoonkunsreeks wat ’n lewe opteken.

“Elke foto is ’n ‘anti-selfie’ wat na die kern probeer terugkeer van wat ’n foto veronderstel is om te wees: ’n oomblik vasgevang in tyd.” petapixel.com

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters