19 dae gelede
Rykgat is net ’n bregh-gat
FOTO VERSKAF  ~ 

DIE miljardêr-baas van die Amerikaanse takeaway-toebroodjie-plek Jimmy John’s maak skande.

Internet-gebruikers is baie boos oor James John Liautaud se foto’s van hom by grootwild wat hy geskiet het.

Watter swaap plaas foto’s van homself by ’n dooie renoster, twéé olifante en – bid jou aan – kaalgat op ’n boot saam met ’n haai?

Die akteur Mark Hamill het die vark se foto’s geshare. Nou dreig die diereregtegroep Peta dat sy lede die 2 500 takke van Jimmy John’s gaan boikot.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters