5 maande gelede
Reklamebord amper te rof
VINGERFoto: upi  ~ 

DIE reklamebord van ’n egskeidingsdiens in die Amerikaanse deelstaat New York laat ’n paar wenkbroue lig omdat dit so ampertjies onbeskof lyk.

Die billboard van die firma We The People wys ’n verhewe ringvinger, maar dit lyk van ver af nes ’n zap sign.

’n Paar inwoners het gemoan dis oneerbiedig, maar Rose Szymborski, bestuurder van We The People in die stad Albany, sê sy kry baie positiewe terugvoer van die inwoners oor die ad. – UPI

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters