VERVEELDE inwoners by die Sydmar Lodge Care Home in Engeland boots ikoniese album-covers na om die tyd om te kry.
Robert Speker, aktiwiteitehoof by die tehuis, sê hy’t die idee vir die gryses gepitch om hul spirits ’n bietjie te lig noudat hulle nie besoekers kan kry nie. Hulle was keen en het aan die werk gespring. Mense is mal oor die foto’s van die remakes. – UPI