11 dae gelede
Ouers Harland na KFC vir $11 k
Foto: KFC  ~ 

DIE Amerikaanse kitskosreus KFC het verwagtende ouers die kans gebied om $11 000 (sowat R170 000) te wen as hulle hul baba Harland noem – na Colonel Sanders.

Die firma het gesê die eerste baba wat Harland genoem word, op die kolonel se verjaardag, 9 September (vandag), gebore word, én betyds by KFC geregistreer word, sal $11 000 wen vir die kind se universiteitsfonds.

Die wenbedrag is ter ere van KFC se gewilde 11 herbs en spices gekies. UPI

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters