3 maande gelede
Ou laat scoop oorskulpe uit
nee! ’n Man het sy ore só laat vermink. Foto: FACEBOOK  ~ 

’N MAN het van Australië na die Calm Body Modification- studio in Stockholm gereis om die binnekante van sy ore te laat uitsny. Volgens die studio se Facebook-blad staan dit bekend as “koncha-verwydering”. Chai Maibert, eienaar van die studio, glo jou brein sal binne ’n week of twee aanpas en dan sal jy selfs beter kan hoor. ’n Oordokter sê dís twak. – ladbible.com

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters