3 maande gelede
Oerhuis koer bure se moer
klip in skoen: Die “Flintstone-huis”. Foto: SKY NEWS  ~ 

MENSE eis dat Flo­rence Fang die huis laat sloop wat sy laat aanpas het om hulde te bring aan die cartoon-karakters Fred en Wilma Flintstone.

Dié woning in Kalifornië is tot ’n public nuisance verklaar. Mense is veral vies oor die dinosourus-beelde en die sign wat lui “Yabba Dabba Doo”. Klaers sê dié onooglike erf oortree die bou-regulasies.

Fang wil van niks weet nie. – Sky News

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters