3 maande gelede
Kry ’n kaaskop vir die okkasie
Foto: kraft  ~ 

DIE maatskappy Kraft gaan die perfekte geskenk opveil vir die cheesy pa wat alles het: ’n custom-made kaasbeeld van sy kop.

Die kosreus, wat bekend is vir sy groot verskeidenheid kaasprodukte, het die veiling op eBay gelaai. Hy bied vir Vadersdag ’n “custom kaasbeeld van jou cheesy, great pa” aan. Die vyf mense wat teen Dinsdagmiddag die hoogste bod ingesit het, kan almal ’n foto van hul pa stuur. “Bona fide kaas­kuns­te­naars” sal hierdie foto’s dan gebruik om die onge­wone beelde te maak. UPI

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters