4 maande gelede
Jong vrou mal
Serhiy Fedorovich Tkach Foto: NETFLIX  ~ 

DIE Russiese reeksmoordenaar Serhiy Fedorovich Tkach (65) het in die mang ’n kind verwek by sy 25-jarige vrou, Elena. Dít het nou uitgekom in die Netflix-reeks Inside the World’s Toughest Prisons.

Tkach het in 2008 life gekry vir die moord op 37 vroue en meisies tussen 1980 en 2005 in die Oekraïne. Elena het op TV van die psigopaat gehoor en ’n obsessie ontwikkel.

Sy het hom gereeld gaan besoek en in 2015 is hulle in die tronk getroud.

Hul dogtertjie, Elizaveta (18 maande), is daar verwek. ad.nl

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters