17 dae gelede
Greta nou ’n Mikro-Gogga
Foto: AP/AFP  ~ 

DIE klimaat-aktivis Greta Thunberg het ’n nuwe naamgenoot: ’n piepklein kewer.

Nelloptodes gretae is genoem na die Sweedse aktivis (16) wat die Verenigde Nasies in September vanjaar van ’n dizzy height af uitgetrap het. In haar “Hoe durf julle?”-spiets sak sy af oor hulle te min doen teen klimaatsverandering.

’n Maand later het die entomoloog Michael Darby die nuwe bug van net 1 mm in die joernaal Entomologist’s Monthly bekend gestel. mphys.org

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters