4 maande gelede
Goeie tyd! Wil jy nou meer ...
Foto: UPI  ~ 

’N KALIFORNIESE ou wat sy Apple Watch verloor het toe hy by Huntington Beach in die see gaan body surf het, sê hy het dit ses maande later teruggekry en dit werk nog perfek!

Iemand het Robert Bainter se Apple Watch sowat 5 km noord van die plek gekry waar hy dit verloor het.

Bainter sê hy was aangenaam verras toe hy sien sy Apple Watch werk nog sonder probleme.

“Dit werk soos ’n bom; dit het nie ’n slag verloor nie. Al die inligting en apps was daar.” – UPI

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters