Verlede maand
Etery laataand is nie ’n slim idee
ongesond: Moenie laat in die aand eet nie. Foto: www.spin.ph  ~ 

MISKIEN hardloop jy jou gat af die hele dag en settle dan maar saans vir ’n lekker groot dinner.

Maar navorsers aan die Universiteit van Colorado meen hoe later in die dag jy eet, hoe makliker is dit om gewig aan te sit.

Omdat jy aktief is deur die dag en dan eet, help dit om die vetjies makliker weg te smelt.

Jou metabolisme is baie stadiger deur die nag om die kos af te breek

As jy deur die dag eet, word daai kalorieë gebruik vir energie en nie gestoor as vet in die liggaam nie.

So, eet eerder maar brekfis en ’n lekker groot middagete voordat jy daardie yskas laat in die aand gaan raid. – Health24.com

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters