16 dae gelede
Elvis lookalike gaps fake koekie
ELVIS SE WASBEELDFoto: AFP  ~ 

’N ELVIS Presley lookalike is daarvan aangekla dat hy ’n fake vagina in ’n sex shop in Auckland, Nieu-Seeland, gegaps het.

Die ou het die plastic-koekie in die sekswinkel Peaches And Cream gesteel nadat hy insufficient funds op sy kaart gehad het toe hy dit wou koop.

Kat Maher, wat daar werk, sê die ou was praterig, vol energie en erratic.

Maher sê die Elvis wannabe het toe met die sex toy, wat sowat R955 werd is, uitgehol. – AFP

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters