Verlede maand
Eeuw! Meeue
NOM NOM NOM!Foto: THE SUN  ~ 

SEEMEEUE munch gewoonlik aan die vakansiegangers se tjips en ou roomyshorinkies.

Britse kenners het egter onthul weens aardverwarming wend seemeeue hulle nou tot kannibalisme. Hulle sluk meeukuikens sommer heel in. Hulle vreet enige iets – ook ander voëls en selfs hasies.

Die rede hiervoor is dat die seewater aan die oppervlak te warm raak en die visse dus dieper voorkom. Dit raak ál moeilik vir die meeue om hulle te vang.

Nou vreet die honger seevoëls sommer enige iets wat voorkom! – The Sun

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters