2 maande gelede
Duimpie plug ruimtestasie
Thumbs up! Die ruimteman Alexander Gerst het sy duim in die gaatjie gedruk. Foto: ESA  ~ 

WAT doen die bemanning van die Internasionale Ruimtestasie as hulle ’n gaatjie in die tuig kry?

Hulle blok dit met hul duim! Nee, dis nie ’n vrot joke nie. Toe hulle Donderdagoggend ’n 2 mm-gaatjie in die Soyuz MS-09-module kry, het die ESA-ruimteman Alexander Gerst dit met sy duim toegehou totdat dit geplug kon word.

Hy is gelukkig nie soos die alien in die movies na buite gesuig nie! ESA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters