Verlede maand
Domkop drug saai kollegas
drupper Foto ter illustrasie: ODDITY-CENTRAL.COM  ~ 

’N OU (19) van Missouri kan mang oor hy LSD in kollegas se drinkgoed gegooi het.

Volgens hom was hulle “te uptight” en het “beter energie” gekort.

Die slagoffers moes hospitaal toe gaan.

Hy is gevang nadat die bestuurder vir die cops gesê het hy het bisar opgetree en sy het hom met ’n drupper by haar water gesien. Sy’t later gekliek wat gebeur het. – odditycentral.com

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters