26 dae gelede
Dok verf vir vrede met vel
FAKE VITILIGO Foto: Instagram  ~ 

’N JONG Palestynse dokter gebruik body paint in sy geveg teen die stigmas rondom velkondisies.

Dr. Khalil Khalidy (24) van Gasa is ’n algemene praktisyn wat swot om ’n plastiese chirurg te word.

En sy Instagram is propvol kunstige body paint selfies van hom wat verskillende velsiektes modelleer.

“Daar’s baie wanopvattings en stigmas rondom mense met velkondisies,” sê Khalil­. “In my studie ondervind ek dié kondisies as baie mooi en esteties uniek.” – News24

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters