3 maande gelede
Dis ’n vet tjek vir ligte ‘flip’
GotenburgFoto: WIKIPEDIA  ~ 

SODRA die Korsvägen-treinstasie in Gotenburg, Swede, klaar is, gaan iemand aangestel word om die ligte aan- en af te sit. Net dit.

Hierdie werkie spruit uit die lewenslange job-projek, wat vir ’n kunskompetisie uitgedink is.

Die persoon hoef nie die hele dag by die stasie te bly nie; hulle mag net nie ’n ander werk kry nie.

Die persoon sal meer as R30 000 per maand pay en jaarliks ’n raise en ’n lekker vakansie kry. Aansoeke open in 2025. – wonderfulengineering.com

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters