3 maande gelede
Dié vakansie is regtig hemels
Foto: axiom space  ~ 

DIE stinkrykes onder ons kan uitsien na ’n nuwe manier om ’n “hemelse” vakansie te geniet.

Axiom Space, ’n firma wat ruimtetoerisme bevorder, bou glo die wêreld se eerste kommersiële ruimtestasie. Dis blykbaar iets tussen ’n fancy hotel, navorsingsfasiliteit en ruimtekamp vir grootmense.

Die prys om dié wentelbaan-kamp te besoek? Meer as R725 miljoen! Jy sal vroeg moet begin spaar as jy in jou leeftyd dié agt dae lange wegbreek wil ervaar. – outerplaces.com

Meer Stories

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters