4 maande gelede
Bos maniere kos dalk pos
Foto:WALES NEWS SERVICE  ~ 

’N BRITSE speurder se vuil mond en konstante gepoep kan haar haar werk kos.

Claire Fitzpa­trick (44) se verskoning is dat dit maar net is hoe dinge in haar polisiekantoor werk.

Daar is 25 klagte teen haar. Sy het buite haar sersante se kantoor ’n wind gelos, ’n verdagte glo ’n k*nt genoem, ’n kollega gevra of hy met ’n “vetter, lelike, ouer vrou” ’n affair wil hê en kliphard gevra of iemand vir haar thrush-room het. Fitzpatrick is al 22 jaar in die polisie. – metro.co.uk

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters