2 maande gelede
Bobbies vir ’n pop gevat
Kollier Din Bangura Foto: STANDARD.CO.UK  ~ 

CCTV-KAMERAS by ’n kunsgalery in Londen het opgeneem hoe die cops deur ’n glasdeur breek om iemand te red. Toe hulle die ou egter omdraai, sien hulle dis ’n dummy.

’n Polisiewoordvoerder het bevestig die bloues en medics het gereageer op ’n call oor ’n lyk in die kunsgalery The Factory in die buurt Dalston.

Die dummy is die eiendom van die kunstenaar Kollier din Bangura (36).

Dit was deel van sy uitstalling oor die ervaring van vlugtelinge wat na Brittanje probeer gaan. – UPI

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters