2 maande gelede
Blokkies raak heel hardcore
Roblox Skerm-greep: YouTube  ~ 

YOUTUBE moes dié week skarrel om harde pornografie af te haal wat geskep is in Roblox, ’n videospeletjie wat vir jong kinders bedoel is.

Die speletjie se X-rated laai het uitgekom toe die ma van ’n meisie (7) sien ’n spul ander speelkaraktertjies gang rape haar telgie se Roblox-karakter.

Roblox werk soos Minecraft, waar kinders ook hul eie wêrelde skep en mini-speletjies bou. Maar perverts het dié vryheid misbruik om hul eie fantasiewêreld te skep.

YouTube het laat weet hy blok die video’s wanneer hy daarvan hoor. Sun.co.uk

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters