9 dae gelede
Bitcoin-baas ryk graf toe
Bitcoin walletFoto: Bitcoin.com  ~ 

GERALD Cotten, stigter van die Kanadese cryptocurrency exchange QuadrigaCX, het in Desember gesterf sonder om vir iemand sy pass­word te gee.

Nou kan sy maatskappy nie toegang verkry tot sy kliënte se Bitcoin nie – al R2,55 miljard daarvan!

Die hele punt van kriptogeldeenhede is dat hulle onmoontlik is om te hack. So, behalwe as Cotten die pass­word iewers neergeskribbel het, is ál daai miljuisende nou verlore. CoinDesk

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters