3 maande gelede
Beursie vreet jou donkies op
Hoes ’n R2?Foto verskaf  ~ 

’N JAPANSE ontwerper en musiekvervaardiger sit ’n nuwe spin op die frase “put your money where your­ mouth is”.

Die producer, net bekend as Doooo, gross die internet heeltemal uit met sy freaky beursie wat soos ’n man se mond lyk.

Die mond maak dan oop om jou munte veilig agter ’n stel geloofwaardig skewe tande te bewaar.

Doooo het aan says.com vertel dit het hom twee maande gevat om die beursie te maak. Op die vraag waarvan dit gemaak is, het hy net gesê dis ’n geheim.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters