3 maande gelede
Anderste skat pryk in temple
Foto: Phenomenal Travel Videos  ~ 

SNYWERK van ’n fiets is op ’n 2 000 jaar oue Indiese tempelmuur gevind.

Het die bouers van die antieke Panchavarnaswamy-tempel die koms van die fiets eeue gelede voorspel?

Praveen Mohan, wat die afbeelding ontdek het, sê op sy YouTube-kanaal hy was verras om die carving van ’n fiets in ’n donker hoekie van die antieke tempel uit Indië se Chola-periode te vind.

Dr. R. Kalaikovan, wat die afbeelding van die fiets in 2015 opgemerk het, meen egter dis gedoen toe die tempel in 1920 gerestoureer is. – mirror.co.uk

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters