4 maande gelede
Rooi tapyt stel nie teleur nie
HELDER: Ciara het haar rok reg vanaf die runway gekry.  ~ 

ELKE jaar in Junie hou Amerika sy BET-toekenningseremonie.

Dié event huldig swart sterre se prestasies onder meer in die musiebedryf, TV, films en sport.

Die modes is altyd iets om oor te praat. Daar is altyd iets vir almal.

Ons local celebs het ook die koppe laat draai by dié geleentheid. 

UITGEVAT: Karrueche Tran lyk heel deftig in haar kanariegeel broekpak.
IKOON: Mary J. Blige is vanjaar die ontvanger van die Life­time Achievement Award by die BET Awards.
HELDER: Ciara het haar rok reg vanaf die runway gekry.
SJIEK: Nomzamo Mbatha vang die oog in dié outfit.
trots: Sho Madjozi het heel kleurryk haar award vir “Beste internasionale act.gaan haal.Foto:
stylvol: Yara Shahidi weet net hoe om ’n trui te laat werk op die rooi tapyt.
edgy: Riri rock dié noupassende swart leerpakkie. FOTO’S Verskaf
NICE: Dié is net een van die vele outfits van 2019 se BET Awards host, die aktrise Regina Hall.
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters