2 maande gelede
Gaan nou met gemak groot
mix dit: Jy kan ’n tight fitted top paar met ’n losserige utility-broek.  ~ 

DINK groot, baie sakke en boxy klere met groot knope.

Jip, die utility fash­ion trend is nou die in ding.

Kyk, die trend is een van my gunstelinge, want nie net lyk jy fashion forward nie, jy is ook baie gemaklik aangetrek. En jy het lekker groot sakke waarin jy jou los goeters kan gooi.

As jy nie mal daaroor is om boxy klere te dra nie, kan jy altyd ’n belt gebruik om jou middel te beklemtoon. Onthou, jou uitility-items hoef nie noodwendig army-groen of camel te wees nie. 

denim op denim: Mans kan ook bos gaan met dié trend.
comfy: Die los, boxy rok is lekker gemaklik. Foto’s: wwd.com
mix dit: Jy kan ’n tight fitted top paar met ’n losserige utility-broek.
op trend: Hierdie kleur combo gaan definitief die koppe laat draai.
anders: So ’n groot en bonkige baadjie moet met ’n tight broek of skirt gedra word.
sjiek: ’n Belt om die middel vat die trendy boiler suit na die next level.
eenvoudig: Wye pype en moue is een van die utility trend se kenmerke.
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters